WAT IS ‘N KLEINGROEP?
Kleingroepe is ‘n vrywillige saamgroepering van mense, in gehoorsaamheid aan die opdragte van God, met ‘n gemeenskaplike Goddelike doel, toegewyd aan God-drie-enig.
WAT MOET IN ‘N KLEINGROEP GEBEUR?
-
Verantwoordelik vir/aan mekaar(liefde en tug)
-
Elke lid moet tuis voel
-
Onderlinge gemeenskap/verhoudings
-
Begeleiding tot geestelike groei
-
Gerig op gemeente
-
Gerig op uitbreiding van die Koninkryk
-
Genade, gee, ontvang en beleef
-
Groei (geestelik en in getalle) en vermenigvuldig
-
Gawes word geïdentifiseer, ontwikkel en gebruik binne en buite die groep
-
Goeie rentmeesterskap van tyd, geld en besittings