(Last updated on Maart 28th, 2018)
Bybelskool Dag 7: Katallasso
Bybelskool Dag 6: (Plaasvervangende) Versoening
Bybelskool dag 5: Aanneming
(Last updated on Maart 14th, 2018)
Aanneming tot seuns soos Jesus Christus self. Kind van God. Onherroeplik! God is ons Vader.
Bybelskool Dag 4: Lutrosis. Exagorazo
(Last updated on Maart 14th, 2018)
Losprys. Lossing. Verlossing! Losgekoop uit die slawemark van die bose om nou vir ewig aan die Here te behoort.
Bybelskool Dag 3: Dikaiosin – Regverdigmaking
(Last updated on Maart 14th, 2018)
Term uit die hofsaal. Die saak tussen ons en God lyk maar sleg vir ons. En net as alles sleg en donker lyk is daar die onverwagte vryspraak deur deur inspraak van ons Middelaar Jesus Christus.