Nuus

(Last updated on Mei 16th, 2022)

Eredienste

09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.  
11:00 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar:

“…die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

  • Sophie Theunissen sterk aan in Kloofhospitaal na ʼn operasie (B7—082 3782950).
  • Amanda Swanepoel gaan Dinsdag ‘n knieoperasie ondergaan (B9 – 654 5568).
  • Hester Enslin het ‘n draai in die hospitaal gemaak (C2 – 664 4618).
  • Hein Greyling sterk tuis aan na ‘n operasie (A7 – 082 419 4111).
  • Spoedige herstel word almal toegebid wat tans van Covid herstel.

Geluk

Deàn en Tanya met die geboorte van Jacomy Aucamp. 

Kommunikaatjie

Lees dit hier

Katkisasie

Lees meer hieroor in die kommunikaatjie.

Navrae: Pieter van der Dussen 082 416 7188 / vddussenpieter@gmail.com

Kollektes

…kan nog steeds afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper:

Vir Barmhartigheid:

Kerkkas (of soos aangekondig):

Skep Hoop fonds:

Vir meer aangaande Suid-Afrika se pogings om COVID-19 te bekamp, gaan na https://sacoronavirus.co.za/