Eredienste
09:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:30 Alethea Outreach service can be followed here .
Ons gee om vir mekaar:
- Zinette Cronjé sterk tuis aan met Covid (C5—076 307 9223).
- Ria Stoker sterk in Unitas hospitaal met longontsteking (B7—072 041 0840).
- Arista Gouws het operasies in beide oë ondergaan (B15—654 6019).
Geluk
Marius en Michelle van den Berg met die doop van Amelia.
Katkisasie
Vandag: Geen
Gr 8-11 soos gereël deur onderwyser
Vir meer inligting oor hoe Google Classroom vir katkisasie gebruik word en hoe om aan te sluit, besoek https:// bit.ly/3qGIL80 of skandeer die blokkie:
Meer inligting is hier beskikbaar.
Kommunikaatjie
Lees dit hier
Kollektes
…kan nog steeds afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper: