Sustersaamtrek

Die Sustersaamtrek word hierdie jaar deur die Gereformeerde Gemeente Brooklyn aangebied. Dit vind plaas op Saterdag, 10 Maart 2018. Die spreker is Prof Kobus van der Walt en die tema is – Skuil onder God se vleuels.