Blomme in die kerk

Kontakpersoon: Ronell Hoogenboezem, 083 292 3534, ronell.hoogenboezem@gmail.com
Die blomme in die kerk is Sondae pragtig en bring baie vreugde aan diegene wat dit ontvang. Daar is  ľn groep dames wat hiervoor verantwoordelik is.