Gemeente Etes – Nagereg (Koördineerder: Heleen Kruger 082 448 3406)
Die susters werk saam met die diakonie om die nagereg te koördineer by gemeente etes. Luister asb. vir enige afkondiging waar daar hulp gevra word vir die maak van poedings vir die gemeente etes.