Nuus

Eredienste

08:00 en 18:00 eredienste word hier uitgesaai in beeld en hier uitgesaai in klank.
11:30 Alethea Outreach service can be followed here .

Ons gee om vir mekaar

  • Hennie Lee ontvang behandeling in Pretoria-Oos hospitaal (A9—072 536 4525).
  • Elize Impey sterk tuis aan na ʼn operasie (nuwe lidmaat).

Geluk

  • Theodore en Jean Marie Westervelt met die doop van Noah vanoggend.
  • Leon Whitlock en Erika de Bruin is gister (26 September) in die huwelik bevestig.

Katkisasie

Volgende week: Les 20, Ps 9:1
Gr 8 -11 soos gereël deur onderwyser

Lees die kommunikaatjie vir nog nuus.

Kollektes

…kan nog steeds afgedra word d.m.v EFT (bankbesonderhede in ‘n kommunikaatjie) of met Zapper:

Vir Barmhartigheid:

 

 

 

 

 

 

Kerkkas (of soos aangekondig):

 

 

 

 

 

 

Skep Hoop fonds:

Vir meer aangaande Suid-Afrika se pogings om COVID-19 te bekamp, gaan na https://sacoronavirus.co.za/