Nuus

Luister na die eredienste hier.

Kyk na direkte video uitsendings hier!

For English services click here:

Diensbeurte:

Ouderlinge: Jan van Rooy  Alethea: Johan Kruger
Diaken: Adrian van Niekerk

KATKISASIE:
Vandag (20 Mei): Les 12; Ps 100:3
Volgende week: Hersiening Les 7-12; Ps 100:4

Siekes:

  • Pieter Burger sterk aan na ʼn besoek aan die hospitaal (C14—082 853 8215).
  • Ds Ben vd Walt is weer opgeneem in Unitas hospitaal.
  • Annemie van Rooy het ʼn oogoperasie ondergaan (C4—663 9187).
  • Cornelia Lee het behandeling ondergaan (A9—654 8110).
  • Karin Verreynne sterk aan na ʼn operasie (C11—663 3727).
  • Ds Gerrit het ʼn rugoperasie ondergaan.
  • André Cilliers het ʼn skoueroperasie ondergaan (A14—660 0952).
  • Basie Butner vorder goed na sy groot hartoperasie (A8—079 522 8943).
  • Morné Sevenster sterk nog aan in die hospitaal na behandeling van 10 weke (A2—073 571 5513).
  • Annemarie van Wyk sterk aan in Unitas hospitaal met malaria, Sarel het ook malaria gehad maar is reeds ontslaan (C15—072 448 0626).
  • Doedo Stavast het toetse ondergaan (A7—082 379 2797)
  • Louis Kruger sterk aan na ʼn Angiogram in Unitas hospitaal (C10—643 1453).
  • Gerrit Deist se ma is baie siek in Warmbad (B15—083 257 4306).

Meelewing:

…word betuig met Kobus en Kobie van Niekerk (C6—667 1784) na die afsterwe van Kobus se pa gedurende die week.

Geluk aan:

  • Ryno en Rusanna vd Merwe met die geboorte van Ryan.
  • Thysie en Elsabe met die doop Menante Erasmus.
  • Michelle met die doop van Lucas Human.

Vergaderings/Aksies:

21 Mei Evangelisasie kommissie 18:00
Finansiële kommissie 19:00
23 Mei Ouderling Blok Vergaderings
24 Mei Diakonie toerusting (Groep 6) 18:30 en Diakonie Vergadering 19:00
30 Mei Ouderlingtoerusting 19:00

Lees die kommunikaatjie (of by die deure) vir nog nuus.