Vrygekoopte Christine bedien mekaar in nederigheid

Skriflesing: Joh 13:1-17
Teksvers: Joh 14-16

Jesus het in sy tyd op aarde so baie aan die mense geleer en vertel aangaande die lewe voor God as gelowiges op aarde. Daar is soveel gelykenisse wat Hy gebruik het om aan die mense die waarheid van liefde en diensbaarheid te leer.
In die gedeelte van Johannes vind ons net so ʼn gedeelte, maar hier is geen verhaal of gelykenis nie! Jesus is steeds die Leer-meester en ook die voorbeeld aan die dissipels op die vooraand van sy kruisiging. Dit word vir ons duidelik hoe belangrik diensbaar-heid en naasteliefde vir die koninkryk van God is. Moet nie hierdie opdrag van Christus ligtelik opvat nie!

Laai af