Nuus

Diensbeurte:

Ouderlinge: Hein Greyling, Christo Crafford (Alethea)
Diaken: Marthinus Krynauw

KATKISASIE:
Les 25: Ps 48:1

Lief en Leed:

  • Andries Venter sterk aan in Unitas nadat ʼn bloedklont uit sy been verwyder is (A11—664 2222).
  • Johan Jordaan sterk aan in die Hart hosp na ʼn ligte beroerte (B10—654 3377).
  • Zillah Johl sterk aan na ‘n blindedermoperasie (B20—083 299 1013).
  • Luit Bakker se gesondheid is nie na wense nie (B21—072 200 9778).
  • Meelewing word betuig met Danie vd Heever en familie na die afsterwe van sy vrou Rika, die troosdiens is more, 23 Oktober om 10:00 vanuit ons gemeente.
  • Baie geluk aan ds Maarten en Phia met die geboorte van hul 10e kleinkind. Geluk ook met die viering van ds Maarten se 60ste verjaarsdag komende Woensdag, 25 Okt. Mag die Here u en u familie seën.

Vergaderings:

Geen

Lees die kommunikaatjie vir nog nuus.

Luister na die eredienste hier.